![]() |
About the Book Die man met die persblou oë stap nader aan Angela en die oomblik toe hy afkyk in Angela se groen oë, verander Angela se uiterlike, skielik het sy nou raafswart hare met ñ blas vel, en daar is ñ goue halssnoer met eienaardige simbole rondom haar nek. Geskok trek die man sy asem in toe hy dít sien en hy kry net ñ sagte fluistering uit en sê "My Emerald Eyes, jy is terug!" Die liefdes-woorde "Emerald Eyes" laat ñ skok deur Angela trek en herken sy hom onmiddellik as die man wat sy liefgehad het, jare gelede ... Dit is ñ kragtige, mistieke liefdesverhaal, ñ liefde wat die grense tussen die hede en verlede oorbrug...sielsgenote wat mekaar deur middel van astrale projeksie ná eeue weer vind. |
We, at New Voices Publishing, encourage all writers to publish their work......
| CONTACT US | COPYRIGHT © NEW VOICES PUBLISHING 2008 |