![]() |
| TITLE: | Repliek | ![]() |
|||
| ISBN-13: | 978-1-920094-74-4 | ||||
| AUTHOR & COPYRIGHT HOLDER: | Dr Phillip Scheepers, Australia | ||||
| SUMMARY: | First edition published February 2009; cover design, layout and book design by Barbara Mueller; Printing by MegaDigital, Cape Town. |
||||
| SIZE: | paperback; perfect bound; 212 page - 210mm (h) x 148mm (w), weight = 310g | ||||
| PRICE: | ZAR 120.00 | other publications |
|||
About
the Book: “Jy en ek hoef nie langer weg te deins van gesprekke waar onsin as feite voorgehou word nie, maar kan met selfvertroue die debat betree.” “In donker hoeke skuil monsters wat sommige Christene bang en onseker laat voel, en ander weer met heftige aggressie laat reageer. Phillip laat die helder lig van die Woord op meesterlike manier in drie donker hoeke val – en leuens en bedrog verkrummel voor die leser se oë.” “Repliek is ’n uitstekende voorbeeld daarvan om “...’n antwoord te gee oor die hoop wat in ons lewe” en staan as ’n vars bries uit teenoor die dikwels emosionele reaksie van baie kerke en lidmate op kulturele verskynsels wat as bedreigend beleef word.” “Die antwoorde wat Repliek op die verskillende aanvalle bied, is tydloos en sal gelowiges in staat stel om nie alleen te weet dat hulle geloof op vaste fondamente rus nie, maar ook om met sekerheid te kan getuig oor die waarheid van Jesus, die Skrif en die verskil wat geloof maak.” |
About
the Author: |
![]() |
We, at New Voices Publishing, encourage all writers to publish their work......
| CONTACT US | COPYRIGHT © NEW VOICES PUBLISHING 2008 |