CONTACT US
ABOUT
P O D
AUTHOR ASSISTANCE
PUBLISHING STEPS
DESIGN STUDIO
BOOKSTORE
EVENTS

TITLE: in een seisoen
more info
ISBN-13: 978-1-920411-35-0
AUTHOR & COPYRIGHT HOLDER: Dawid J Malherbe, Franschhoek, South Africa
SUMMARY:

First edition published, July 2010; foreword by Angus Buchan, cover art by Marius Prinsloo, layout and design by Barbara Mueller; Printing by MegaDigital, Cape Town.

SIZE: paperback; perfect bound; 158 page - 210mm (h) x 148mm (w), weight = 290g
PRICE: ZAR 100.00
other publications

About the Book:

In in een seisoen neem Dawid jou op ’n geestelike pelgrimstog. Die lewe is ’n ongelooflike avontuur wanneer jy jou lewe aan God toevertrou. God se reëls is teenstrydig met dit wat die wêreld ons leer. Reis saam met Dawid deur hierdie geestelike seisoen en ontdek die Belofte van die Belofte-gewer!
Ek het die sagte fluistering van die Heilige Gees op 7 Augustus 2006 gehoor, “Jy moet skryf oor jou wedervaringe van die afgelope seisoen en die boek moet voltooi wees voordat jy die nuwe seisoen binne gaan.” Die instruksie was eenvoudig, maar met dringendheid gevul, “Skryf My woorde op die tafel van jou hart en moet nooit daarvan afwyk nie.”
In hierdie aangrypende verhaal van Dawid se strewe om die Belofte te ontdek, leer God ons meer oor die:
• Vestiging van die familie-eenheid
• Identifisering van Sy stem
• Sirkel van geloof
• Sout van die aarde
• Heilige Gees op en die Heilige Gees in ons
• Heilige Gees se kosbare 'EK IS' name
• Aangename jaar van God en Sy genade


About the Author:
Dawid J Malherbe is ‘n geakkrediteerde bemarkingskundige. Hy woon met sy vrou, Petra, en hul twee dogters, Jeanne-Marié en Stephanie, in die pragtige dorpie van Franschhoek, Suid-Afrika.

 

Also by the Author:

All in a season

We, at New Voices Publishing, encourage all writers to publish their work......

NEW VOICES PUBLISHING WEBSITE

DISCLAIMER

LINKS

CONTACT US

COPYRIGHT © NEW VOICES PUBLISHING 2008