![]() |
| TITLE: | Willemien Word Groot | ![]() |
|||
| ISBN-13: | 978-1-920094-70-6 | ||||
| AUTHOR & COPYRIGHT HOLDER: | Abrham Nel, Rustenburg, South Africa | ||||
| SUMMARY: | First edition published April 2008; cover design by Reynard Nel; layout and design by Barbara Mueller; Printing by MegaDigital, Cape Town. |
||||
| SIZE: | paperback; perfect bound; 210 page - 210mm (h) x 148mm (w), weight = 300g | ||||
| PRICE: special ! | ZAR 109.00 | ||||
SPECIAL! The price of the book is now R139.00 (including postage & packaging)! Hurry while stocks last! About
the Book: |
About
the Author: |
|
|
heita kiewietan Hierdie novelle volg die lewe van Kiewietan, ’n Tswana-Afrikaner. Van sy grootword jare tussen die witvrouens van die kerk tot waar hy later aangestel word as bestuurder van ’n taverna. Dieselfde taverna waar sy vrou vermoor is. Die verhaal word saamgevleg met ’n hofsaak. Kiewietan word aangekla op die moord van honderd-en-twee mense. Die verlies van sy vrou en sy waardigheid sien nooit die verlies van hoop nie. Hierdie is ’n Suid-Afrikaanse verhaal, maar veral, ’n Afrikaanse verhaal wat grense en kleure oor-skry. My ma het in die Taljaards se kombuis gewerk. Mevrou Talaard het gehoor van my nuuskierigheid om te lees. Sy het self gelees, dalk het sy ook uit haar omstandighede probeer vlug. Ek het ou koerante, Huisgenote, Saries en selfs Die Voorligter verslind. Elke twee weke as Ma huis toe gekom het, het sy leesstof saamgebring. Die wonderlikste van ’n boek was dat jy hom nie kon oplees soos jy ’n appel opgeëet het nie. Menige boek het ek oor en oor gelees en is ingesluk soos honger babers vinkkuikens insluk. Die eerste novelle van outeur Abrham Nel. |
|
We, at New Voices Publishing, encourage all writers to publish their work......
| CONTACT US | COPYRIGHT © NEW VOICES PUBLISHING 2008 |